top of page

GRAAD R

Waak daarteen dat u kind nie te vinnig met formele onderrig begin nie. Indien u self u kind wil leer skryf, of iemand by die kleuterskool doen of u kind wil hom/haar- self leer – let asb op of u kind die potlood reg vashou en ook die letters of syfers op die regte manier vorm. Verkeerde gebruike word nie weer maklik afgeleer nie. Moet dus nie te vinnig u kind ryp druk nie. Gedurende Desember 2024 het ons 'n "Gereed vir Gr 1 - kursus", in plek gebring met 3 maal 90 minute sessies. Nou kan ons klein maatjies ook saam Wiskunde speel.

bottom of page