top of page
Math Notebook and Calculator

ONS 
ONDERWYSERS

 

Elke onderwyser is deur God op die Konkrete Wiskunde pad geplaas.

Hier word ons deel van 'n Wiskunde Familie. 

WhatsApp Image 2025-10-29 at 13.04.38.jpeg
WhatsApp Image 2025-10-29 at 10.58.46.jpeg
esmari.jpg

GRAAD 1-12
 

Juffrou Liza, Meneer Rohan & Juffrou Esmari deel die klasse op volgens hulle skedules.

WhatsApp Image 2025-10-29 at 13.04.38.jpeg

GRAAD 1 - 4

Juffrou Liza Smit hanteer hierdie jong leerdergroepe met sorg en toewyding. As ’n entoesiastiese en kreatiewe opvoeder bring sy duidelikheid, selfvertroue en speelse energie na elke aktiwiteit. Dit maak van haar ’n kosbare bate vir enige jong leerder wat sy of haar vroeë leer- en ontwikkelingsvaardighede wil versterk.

esmari.jpg

Hierdie klasse is Juffrou Esmari se forté.

Wiskunde word met passie aangepak.

GRAAD 6, 10-12

WhatsApp Image 2025-10-29 at 10.58.46.jpeg

GRAAD 5, 7 - 9

Meneer Rohan van Zyl hanteer hierdie grade. Sy ondersteunende en geduldige benadering, maak hom toeganklik om vrae te vra. As ‘n toegewyde en entoesiastiese opvoeder bring hy duidelikheid, selfvertroue en energie na elke les, wat van hom ‘n waardevolle bate maak vir enige leerder wat hul wiskunde vaardighede wil verbeter.

WhatsApp Image 2025-12-12 at 08.06.15.jpeg
Esmari
esmari.jpg

ESMARI 
GREYLING

Ontwikkel Konkrete Wiskunde

"Dankie dat ek saam met God die pad kan stap."

1994

1997

1998

1999

2001

2002

2003-'07

2004

2007

2008

2009

2008-'13

2013

2014

Matrikuleer te Hoërskool Koster

Verwerf B.Sc-graad, met lof aan PU vir CHO

Verwerf Hoër Onderwys Diploma (Nagraad), met lof aan PU vir CHO

Begin onderwys loopbaan by Hoërskool Montana in Pretoria

Onderrig my eerste Graad 12 groep.

Verwerf B.ED-graad, hoof vak Wiskunde, met lof aan PU vir CHO as
deeltydse student.

Permanente Departementele aanstelling by Hoërskool Wesvalia,
Klerksdorp.

Onderig Graad 9 - Graad 12 wiskunde, verwerf puik matriek uitslae.

Tree in die huwelik met Christo Greyling
Bedank permanente onderwys agv. geboorte van oudste seun
Begin by Laerskool Saamtrek in Beheerliggaamspos
Jongste seun word gebore
.

Onderrig Graad 6 en 7 wiskunde - Vakhoof

Bedank by Laerskool Saamtrek

Gee privaat wiskunde klasse en los af by Hoërskool Klerksrdorp

2015

2016

2017

04.11.2017

2018

Einde '19

April '20

2021

2022

2023

2024 tot op hede

Neem personeel onder my in om klasse te help aanbied vir
Gr 1 - 3 en Gr 6 - 9 hulle gebruik my werk en lesse.

Getalle groei en klasse word vir Gr 1 - 3 by Funtasia aangebied
Help uit as lokum onderwyser by Hoërskool Schoonspruit vir Gr 8 & 9
Ontwikkel Konkrete Wiskunde Sentrum in Jasmynstraat, Flimieda.

Amptelikke inhuldiging van Konkrete Wiskunde Sentrum

Raak betrokke by die merk van assessering, vir Wiskunde onderwys-studente van die Potchefstroom kampus.

Beindig lokum pos by Hoerskool Schoonspruit om al my aandag aan
Konkrete Wiskunde te gee.

Aanlyn lesse word beskikbaar gestel.
Ekstra klasse ook vir N4-studente, en Cambridge International A5; Pure Mathematics 1 en 2

Voltooi Mentor kursus

Voltooi Thinking Tools kursus van Cas Olivier

Aflos pos,  HTS Klerksdorp, gr 9 & 10 Wiskunde

Lokum pos by HS Schoonspruit Gr 11 & 12
 

bottom of page